2 Konings 10:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit weet: Alles het gebeur wat die Here gesê het oor die familie van Agab. Die Here het sy dienaar Elia gestuur om die boodskap te bring, en die Here het gedoen wat Hy gesê het.”

2 Konings 10

2 Konings 10:1-20