1 Timoteus 2:13-15 Bybel vir Almal (ABA)

13. Want God het eerste vir Adam gemaak, daarna het Hy vir Eva gemaak.

14. Die slang het nie vir Adam verlei nie, die slang het die vrou verlei. En toe het sy verkeerd gedoen.

15. Maar die Here sal vroue beskerm wanneer hulle kinders kry, vroue wat aanhou glo en lief is vir mense, vroue wat hulleself aan die Here wy en wat nederig is.

1 Timoteus 2