1 Timoteus 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Wat ek nou wil sê, is waar: Wanneer iemand baie graag ’n ouderling in die gemeente wil wees, dan wil hy ’n goeie werk doen.

1 Timoteus 3

1 Timoteus 3:1-4