1 Samuel 29:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Filistyne het hulle manne laat verbyloop in groepe. In party groepe was daar 100 manne en in party groepe was daar 1 000 manne. Dawid en sy manne het laaste verbygeloop saam met Akis.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:1-11