Die Filistyne het hulle manne laat bymekaarkom by die stad Afek, en die Israeliete het hulle tente opgeslaan by die fontein naby die stad Jisreël.