1 Samuel 28:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Akis gesê: “Ja, goed, jy sal self sien ek sal jou dien.”Akis sê toe vir Dawid: “Goed, dan moet jy my altyd oppas.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-5