1 Samuel 28:1 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd het die Filistyne hulle manne laat bymekaarkom om oorlog te maak teen die Israeliete. Akis het vir Dawid gesê: “Jy moet goed verstaan, jy en jou manne sal nou saam met my moet gaan om oorlog te maak.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-7