1 Samuel 28:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het dit gedoen omdat jy ongehoorsaam was aan Hom. Hy was kwaad vir die Amalekiete, en jy het nie gedoen wat Hy vir jou gesê het nie.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:9-23