1 Samuel 28:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gedoen wat Hy gesê het. Hy het my gestuur om vir jou te sê jy sal nie meer koning wees nie, Hy sal ’n ander man koning maak. Daardie man is Dawid.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:13-25