1 Samuel 27:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en sy manne het altyd almal doodgemaak, mans en vroue, sodat niemand kon vertel wat hulle gedoen het nie. Dawid het dit altyd gedoen toe hy in die land van die Filistyne gewoon het.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:3-12