1 Samuel 27:10 Bybel vir Almal (ABA)

dan het Akis gevra waar hulle daardie dag mense aangeval het en die mense se goed gevat het. Dan het Dawid gesê hulle het die mense in die Suid-land van Juda aangeval of die Jeragmeël-families of die Keniete in die Suid-land.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:2-11