1 Samuel 26:3 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het sy tente opgeslaan op die Gakila-berg naby die droë woestyn. Die tente was langs die pad. Dawid het in die woestyn gebly, en toe hy hoor dat Saul hom daar kom soek het,

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-6