1 Samuel 26:2 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het gereedgemaak en hy het na die Sif-woestyn gegaan. Daar was 3 000 manne by hom, hy het hulle gekies uit die Israeliete. Hy wou vir Dawid gaan soek in die Sif-woestyn.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:1-5