1 Samuel 26:11 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, ek sal nie iets doen teen die gesalfde van die Here nie. Maar kom ons neem die spies wat by sy kop staan en die waterkruik en dan loop ons.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:8-18