1 Samuel 26:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet, so seker soos die Here lewe, die Here sal Saul laat sterf, of Saul sal sterf wanneer dit sy tyd is, of hy sal oorlog toe gaan en sterf.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:2-16