1 Samuel 23:7 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand het vir Saul vertel dat Dawid na Keïla gegaan het, en Saul het gedink: God het vir Dawid gelos, want Dawid het ingegaan in ’n stad waar ’n mens die poorte kan toesluit. Dawid het homself toegesluit.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-15