1 Samuel 23:6 Bybel vir Almal (ABA)

Abjatar seun van Agimelek het die skouer-kleed saam met hom gebring toe hy gevlug het na Dawid toe in Keïla.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:5-12