1 Samuel 23:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir die Here gevra: “Moet ek daardie Filistyne gaan aanval?”En die Here het vir Dawid gesê: “Jy moet die Filistyne gaan aanval en jy moet die mense van Keïla red.”

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-11