1 Samuel 23:1 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand het vir Dawid kom sê dat die Filistyne oorlog maak teen die mense van die stad Keïla en dat hulle die koring op die dorsvloere vat.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:1-11