1 Samuel 23:19 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van die stad Sif het na Saul toe gegaan in Gibea en hulle het vir hom gesê: “Dawid kruip weg by ons in die berge by Goresa. Hy is op die Gakila-berg suid van die droë woestyn.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:18-28