1 Samuel 23:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan en Dawid het weer ’n ooreenkoms gemaak, en die Here was die getuie. Dawid het by Goresa gebly, en Jonatan het teruggegaan na sy huis.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:13-19