1 Samuel 20:35 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan het die volgende oggend uitgegaan na die veld, na die plek waar hy gesê het Dawid moet vir hom wag. Daar was ’n jong seun by Jonatan.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:31-40