1 Samuel 20:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan was baie kwaad en hy het opgestaan en weggegaan van die tafel. Hy het nie daardie tweede dag van die Nuwemaan-fees geëet nie. Hy was hartseer oor Dawid, want sy pa het gemaak of Dawid ’n slegte mens is.

1 Samuel 20

1 Samuel 20:29-42