1 Samuel 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Dawid het gesê: “Nee, dit is seker. Jou pa weet baie goed jy hou van my, en hy het gedink jy moenie hiervan weet nie, dan sal jy nie sleg voel nie. Maar so seker soos die Here lewe en so seker soos jy lewe, ek is baie naby die dood.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-5