1 Samuel 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan het gesê: “Jy sal nie sterf nie, dit is seker. My pa sê vir my alles wat hy wil doen. Hoekom sal hy hierdie ding vir my wegsteek? Dit is nie waar nie.”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-7