1 Samuel 17:48 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Filistyn gereedmaak en nader kom om teen Dawid te veg, het Dawid vinnig vorentoe gehardloop om by hom te kom.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:44-49