1 Samuel 17:47 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat hier bymekaar is, sal weet dat dit die Hére is wat mense red. Hy gebruik nie swaarde en spiese wanneer Hy hulle red nie. Dit is Hý wat besluit wat gebeur in ’n oorlog en Hy sal ons laat wen teen julle.”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:39-55