1 Samuel 17:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die voorvegter se naam was Goliat. Hy het vorentoe gekom terwyl Dawid besig was om met sy broers te praat. Goliat was ’n Filistyn wat uit die stad Gat gekom het. Hy het weer gespog, soos voorheen, en Dawid het dit gehoor.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:15-24