1 Samuel 17:22 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die goed wat hy saamgebring het, gelos by die man wat die goed moes oppas, en hy het na die rye manne toe gehardloop. Toe hy daar kom, het hy vir sy broers gevra hoe dit gaan.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:16-23