1 Samuel 17:2 Bybel vir Almal (ABA)

Saul en die manne van Israel het ook bymekaargekom. Hulle het hulle tente opgeslaan in die vallei waar die groot boom is, en hulle het in rye gereedgestaan om oorlog te maak teen die Filistyne.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-8