1 Samuel 17:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het hulle manne laat bymekaarkom om oorlog te maak. Hulle het bymekaargekom by die stad Soko in die land Juda, en hulle het hulle tente opgeslaan by die stad Efes-Dammim, tussen Soko en Aseka.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-5