1 Samuel 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Saul en die manne het Agag laat lewe, en ook die beste en vetste skape, bokke en beeste. Hulle wou nie al die goeie diere doodmaak nie. Hulle het al die maer en swak diere doodgemaak.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:7-14