Hy het Agag, die koning van die Amalekiete, lewendig gevang maar hy het al die ander Amalekiete doodgemaak.