1 Samuel 14:33 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand het vir Saul gaan sê: “Jy moet kyk, die manne doen sonde teen die Here, hulle eet vleis wat vol bloed is.”Saul het gesê: “Julle is ontrou aan die Here. Julle moet vandag ’n groot klip hiernatoe rol.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:26-42