1 Samuel 14:32 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het van die skape en bokke en beeste gevang wat hulle gevat het van die Filistyne. Hulle het die diere op die grond geslag en hulle het die vleis geëet wat vol bloed was.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:30-36