1 Samuel 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Samuel vir die volk gesê: “Die Here het vir Moses en Aäron leiers gemaak en dit is Hy wat julle voorvaders uit die land Egipte gebring het.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:1-16