1 Samuel 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Samuel vir hulle: “Die Here en sy gesalfde koning is getuies. Julle kan my nie beskuldig nie, ek het niks verkeerd gedoen nie.”Hulle het gesê: “Dit is waar.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:2-8