1 Samuel 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die mense in Jabes het vir Nagas gesê: “Los ons sewe dae lank sodat ons boodskappers kan stuur deur die hele land Israel. As niemand ons red nie, dan sal ons uitkom na jou toe en ’n ooreenkoms maak.”

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-10