Die Ammoniet Nagas het vir hulle gesê: “Ek sal ’n ooreenkoms maak met julle, maar ek sal eers elkeen van julle se regter-oog uitsteek, want ek wil hê al die Israeliete moet skaam wees vir julle.”