1 Kronieke 4:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jabes was belangriker as sy broers. Sy ma het hom Jabes genoem. Sy het gesê: “Ek gee hierdie naam vir hom omdat ek baie pyn gehad het toe hy gebore is.”

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:1-15