1 Kronieke 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jabes het tot die God van Israel gebid en gesê: “Ek bid dat U my baie sal seën en dat U baie grond vir my sal gee. Ek bid dat U my sal beskerm, sodat dit nie sleg sal gaan met my nie en sodat ek nie sal seerkry nie.”God het alles laat gebeur wat Jabes gevra het.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:2-15