1 Kronieke 29:11 Bybel vir Almal (ABA)

Alles wat belangrik is, alles wat sterk is, al die lig behoort aan U. Almal weet van U, die Koning in die hemel en op die aarde. Here, U is Koning, U is belangriker as almal en alles.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-15