1 Kronieke 29:10 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die Here geprys. Die hele volksvergadering het dit gehoor. Dawid het gesê: “Here, God van ons voorvader Israel, almal moet U prys, altyd en altyd.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:6-17