1 Kronieke 26:23-24 Bybel vir Almal (ABA)

Van die families Amram, Jishar, Hebron en Ussiël was daar hierdie leiers: Subael seun van Gersom seun van Moses was die hoof oor die stoorkamers.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:14-25