1 Kronieke 26:21-22 Bybel vir Almal (ABA)

Jegiël en sy seuns Setam en Joël. Jegiël was die seun van Ladan en hulle was van die Gerson-familie. Hulle moes wagstaan by die stoorkamers.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:18-27