1 Kronieke 25:3 Bybel vir Almal (ABA)

Van die Jedutun-familie was daar die ses seuns van Jedutun, Gedalja, Seri, Jesaja, Gasabja en Mattitja. Hulle pa was die leier. Terwyl die lier speel, het Jedutun gesing om vir die Here dankie te sê en om Hom te prys.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-9-31