1 Kronieke 25:2 Bybel vir Almal (ABA)

Van die Asaf-familie was daar Sakkur, Josef, Netanja en Asarela. Hulle was seuns van Asaf, en Asaf was hulle leier. Asaf moes sing wanneer die koning dit wou hê.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-7