1 Kronieke 24:2 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Nadab en Abihu het gesterf toe hulle pa nog gelewe het en hulle het nie seuns gehad nie. Daarom was net Eleasar en Itamar die hoofde van priester-families.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-6