1 Kronieke 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die koning het gesê Joab móét dit doen, en Joab moes doen wat die koning gesê het. Joab het deur die hele land Israel gegaan en hy het toe teruggekom in Jerusalem.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:3-10