1 Kronieke 21:3 Bybel vir Almal (ABA)

Joab het gesê: “Ek wens die Here maak sy volk 100 maal meer as wat hulle is. Maar, Meneer die koning, hulle behoort almal aan jou, hoekom wil jy hierdie ding doen? Die Here sal die Israeliete straf as jy dit doen.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-13